OumaJakkie se foto's!

Gee asseblief kans dat die foto's load, dit is van hoë kwaliteit. Kliek op 'n foto om dit groter te maak!

Hoe ouma normaal weg gelyk het...

Ouma Jakkie en een van haar kleindogters Jacolene.

Ouma Jakkie en Donovan. Kliek om groter te maak.

Ouma enjoy 'n blikkie kondensmelk...

 

Nou, gaan kyk na die volgende foto's! Kliek Hier!